Opvoeding met Passie
Worcester Gimnasium is ‘n multikulturele dubbelmedium hoรซrskool wat fokus op die ontwikkeling van leerders se vermoรซ om in die lewe uit te blink.
Jou kind se toekoms begin hier.
Ons kernwaardes
- Omgee
- Verantwoordelikheid
- Integriteit
- Respek
- Toewyding
Passievolle Onderwysers
Ons onderwysers inspireer leerders met hul passie vir die onderwys.
E-leer
Tablette, skootrekenaars en Wi-Fi is die middelpunt van onderrig in die klaskamer.
Sportuitnemendheid
Leerders word blootgestel aan ‘n verskeidenheid sportaktiwiteite.
Kultuuraktiwiteite
Leerders kan aan ‘n groot verskeidenheid kultuuraktiwiteite deelneem.
Ons inspireer en transformeer leerders se toekoms
SPORT
Leerders het die geleentheid om aan ‘n verskeidenheid sportsoorte deel te neem.
meer inligting
English